s_oondvars_150
1210

Wat is jy, Kartoffel?

Marga Jonker
Alzette Prins
LAPA

“Wat is jy, Kartoffel?” wil al die diere op die strand weet. Arme Kartoffel kan nie mooi onthou watter soort dier hy is nie! Is hy dalk ’n … wollie … of ’n woffel … of ’n waffel? Gelukkig is die diere vriendelik. Maar toe daar ’n rooijakkals aan hom begin ruik, wens Kartoffel sy ma wil kom help met al die vrae …

Publikasie: 2010-04-10
0
Would love your thoughts, please comment.x