“Eendag lank gelede was daar ’n groot, nare wolf. Hy was al te oud om te raas en die Drie Varkies se huis om te blaas. Daarom besluit hy om die blaaie van die sprokiesboek binne te vaar en ’n nuwe storie te gaan soek … ’n Lawwe mallemeulerit van ’n storie waarin jong lesers al hul gunsteling-sprokieskarakters sal teëkom!”