s_oondvars_150
Wat's die punt van groen wees?

Wat`s die punt van groen wees?

Jacqui Bailey
LAPA

Ons planeet word bedreig! Nie deur ruimtewesens nie, nie deur botsings met komete nie, maar deur die mensdom. Om dit te red, moet ons die manier verander waarop ons leef, en ook hoe ons dink. En dit beteken dat ons meer groen moet word. Glo jy dit nie? Kyk binne-in hierdie boek en vind uit … • wat met die wêreld se klimaat aan die gebeur is, en hoekom • wat die probleem is met fossielbrandstowwe • hoe ons van die wêreld `n vullisblik maak • en wat ons daaromtrent kan doen!

Publikasie: 2010-09-05
0
Would love your thoughts, please comment.x