Winnie-die-Poeh is in 1926 deur A.A. Milne geskep en is sekerlik die mees geliefde beer wat daar is. Vir die nuwe uitgawe is Alba Bouwer se vertaling aangepas met die karakters se oorspronklike name.