s_oondvars_150
1137

Zackie Mostert en die super-aaklige soen

Jaco Jacobs
Alex van Houwelingen
LAPA

Zackie is opgewonde toe hy hoor hulle gaan ’n toneelstuk by die skool opvoer. Hy kan nie wag om die rol van die Aaklige Trol te speel nie! Maar iemand anders wil ook graag die rol hê … Voor Zackie sy oë uitvee, moet hy ’n meisie soen. Op die verhoog. Voor die hele skool. Behalwe as hy en Vincent ’n slim plan kan maak …

Publikasie: 2010-05-01
0
Would love your thoughts, please comment.x