s_oondvars_150
1611

Zackie Mostert en die wriemelende wurmkoekies

Jaco Jacobs
LAPA

Zackie en Vincent het dringend geld nodig. Zackie besluit om koekies te bak en by die skool te verkoop. Maar ongelukkig is daar `n vlieg in die salf … oftewel `n sappige, wriemelende wurm in die koekiedeeg!

Publikasie: 2014-01-16
0
Would love your thoughts, please comment.x