Eerste diere

Danie is `n seuntjie met hope dierevriende wat regoor die wêreld bly. Kuier saam met Danie by hulle! Hierdie prettige boek is die perfekte manier om jou kind aan diere bekend te stel. Kyk na die diere wat op die linkerbladsy verskyn. Moedig dan jou kind aan om die diere op die groot prentjie aan die regterkant te soek. Hope glinsterende pret!

My eerste telboek

Hierdie reeks is spesiaal ontwerp om jong kinders te stimuleer en te help ontwikkel. Die kleurvolle illustrasies en eenvoudige woorde sal sorg dat peuters en kleuters hierdie eerste kennismaking met syfers geniet!

Waar is Mamma?

Geniet die prettige, leersame aktiwiteite en trek die prentebladsye uit om te sien waar die babadiere wegkruip.
Watter diere woon in die see? Watter diere het kolle? Hoeveel hondjies tel jy? Kom kyk hoe oulik is al die mamma- en baba-diere!

Waar is Baba?

Geniet die prettige, leersame aktiwiteite en trek die prentebladsye uit om te sien waar die babadiere wegkruip.
Watter diere woon in die see? Watter diere het kolle? Hoeveel hondjies tel jy? Kom kyk hoe oulik is al die mamma- en baba-diere!

Babadiere

“Maak kennis met jou gunsteling-dierebabas. Het jy al ooit met ’n leeuwelpie gespeel? Of ’n babakrokodil van naby gesien? In hierdie fantastiese boek kan jy jou gunsteling-babadiere ontmoet – lewensgroot!
Van oulike katjies tot spelerige hondjies tot baba-sjimpansees en grootoog-uiltjies – watter in jou gunstelinge? ’n Fassinerende bekendstelling aan babadiere – groot en klein.Treffende foto’s wys hoe groot babadiere werklik is. Uitvou bladsye wys groter diere se ware grootte.