En skielik het ek weer vier gevoel
As kleuter het ek nou nie veel verstaan van maande en jare nie, maar ek het wel verstaan dat ek vier jaar oud was en een keer per maand kom daar so ‘n kleurvolle pakkie met my naam op by die huis aan. – Christi Kruger