
Stalmaats: Perdediewe Stalmaats: Pretrit (resensie)
Die Stalmaats-reeks bestaan al ’n geruime tydjie. Anri, Megan en Karen se avonture by die ryskool het begin met die heel eerste boek, naamlik Perdedrome. Kinders en veral amper-tieners kon nie genoeg van