Resensies

Resensies oor nuwe boeke

Ratels

Ratels (resensie)

In Ratels deur die bekende skrywer en rolprentfundi Leon van Nierop, ontmoet luisteraars van die bekende program met dieselfde naam op RSG, die jongklomp in die Laeveld. Maar moenie bevrees wees indien jy

Brigadier en die raaiselponie

Brigadier en die raaiselponie (resensie)

‘n Lekker opwindende, spannende  perdestorie. Zahn sien nie kans vir die vakansie saam met haar vervreemde pa en loskop suster nie. Gelukkig is haar geliefde perd Brigadier daar en kan

Hospitaaltyd

Hospitaaltyd (resensie)

In Hospitaaltyd, deur die bekende grilskrywer Francois Bloemhof, lewer die skrywer weer ’n kragtoer soos min. Die nuwe hersiende uitgawe (2013), is die sewende boek in ’n reeks rillers, spesiaal

Koue rillings (resensie)

’n Dosyn rilstories in een boek, elkeen ongeveer die lengte van die strafopstel wat jy moet skryf om te verduidelik hoekom jy nie jou Afrikaanse huiswerk gedoen het nie. Wat

Die land verby donker

Die land verby donker (resensie)

‘n A en ‘n B en ‘n grillerige C. François Bloemhof se nuwe kinderdigbundel, is ‘n vars en kreatiewe manier vir die gebruik van die alfabet om gedigte te skep.

Suid-Afrikaanse helde en ikone

Suid-Afrikaanse helde en ikone (resensie)

Suid-Afrikaanse helde en ikone bevat 33 sketse van gebeurtenisse in die lewe van buitengewone Suid-Afrikaners. Die volgorde is min of meer chronologies vanaf die vroegste tye in die Kaap tot onlangs,

Sonder Chocolate Carlie

Sonder Chocolate Carlie (resensie)

Aan die voet van die Sneeuberge is die Solitaire Perdestoetery. Nell spandeer die Aprilvakansie saam met haar familie daar, maar sy is nie haarself nie. Nell was die vorige Desember

Back to Villa Park

Back to Villa Park (resensie)

Sien die skrywer as ’n eksentrieke kok wat in ’n groot kombuis staan en kook. Bo die stoof is daar rye en rye botteltjies wat soos Robertsons Spices se botteltjies

Ek was hier

Ek was hier (resensie)

Dit begin met rot teen ’n venster en ’n briefie. Wat volg is ’n maand van liefdesbriewe teen die mure van Groenpunt in die vorm van “groen” grafitti. Frankie is