
Professor Fungus en die skrikwekkende snotzilla (resensie)
Met die jongste toevoegings tot die Professor Fungus reeks – Professor Fungus en die mensvreter-piranhas en Professor Fungus en die skrikwekkende Snotzilla – kruis die leser se paaie weer met die wetenskaplike, wie se