Smul aan hierdie Middernagfees!Jaco Jacobs dis vir ons ‘n middernagfees vol aliens, weerwolwe, monsters, vampiere en nog wat, op!Dié nuwe kinderfiksie-bundel laat ons jong lesers van lekkerkry gril en gretig
Spoke? “Who’re you gonna call?” Francois Bloemhof, Jaco Jacobs en Fanie Viljoen, natuurlik! Díe drie skrywers is die bekendste grilskrywers in Suid-Afrika en hulle het opgeteam om vir ons jong
Niemand weet ooit wat in Die Hok gebeur nie, maar niemand bevraagteken dit ook nie… Nova: ‘n klein dorpie met groot geheime. Lucas Niemand en sy gesin woon in die