Gril!grot

Bangmaakstories vir dapper lesers

Die hangkas

Die eerste maal wat Hein die hangkas gesien het, het hy geweet iets omtrent dié meubelstuk is vreemd. Hein se pa versamel antieke meubels en hierdie

Practice makes perfect

“Pa, Dawie gaan vandag hiernatoe kom. Ons moet aan ‘n wetenskaptaak werk.” George staan langs die tafel waar sy pa woordeloos na die koerant sit

Nova-Fanie Viljoen

Nova: Die Begin

Lucas Niemand roer onrustig in sy slaap. Hy lê inmekaargetrek op die motor se agtersitplek. Sy vingers krul in vuiste. ‘n Droom pluk aan sy

Miserella Fanie Viljoen

Miserella

Miserella sak grond toe, die donker deur teen haar rug, met die wind wat haar hare stringerig verby haar gesig waai. Wat haar trane droogmaak

Huis met 'n storie

‘n Huis met ‘n storie

Esther Brink kyk na haar groot liefde en nuwe man. Hy glimlag vir haar. Hulle is oppad na hul nuwe huis. Paul het die huis

Vreemde dinge in die nag

Vreemde dinge in die nag

“Een laat nag,” begin Ben met sy storie. Hy glo natuurlik in alles wat hy hoor of sien. “Ben, hoekom kry jy net nie goed

legendes

Legendes van Ladysmith

As jy op ‘n volmaanaand mooi kyk sal jy hulle dalk sien. Op die oop stuk grond, wat eens ‘n veldhospitaal was, staan die twee

skriknag in die hotelkamer

Skriknag in die hotelkamer

Op ‘n bitter koue, reënerige aand hou ‘n man voor ‘n hotel stil. Na ‘n dag se reis sal ‘n warm bed nou waardeer word.

Die dans van die spoke

Die dans van die spoke

Vyfuur het heeltemal te gou aangebreek, en een vir een het ek my maats totsiens gewuif. Net ek en Susan was oor na ‘n verjaarsdagpartytjie