kuier by

Kuier by…

Skrywers om by te kuier

Kuier by Hesma Nel

Hesma Nel hou van Hugh Grant,seekos, panfluitmusiek en stories. Martin Moolman het by die skrywer van die Arendskruinboeke gaan kuier.

Louise Prinsloo

Kuier by Louise Prinsloo

“Ek het altyd gedink ‘n spook is ‘n spook, maar moenie glo nie!” Schabort Froneman het by Louise Prinsloo gekuier en sommer ‘n hele komp dinge van dié skrywer (en spoke) uitgevind.

Leon de Villiers

Kuier by Leon de Villiers

Francois Retief het met Leon de Villiers gesels oor sy nuwe boek, Groete van die Hiëna, en uitgevind waarom hy skryf, waar hy sy idees vandaan kry en wat hy nog wil bereik.

Marie Preller

Kuier by Martie Preller

“Mens moet maar versigtig wees dat die manne met die wit jaste jou nie kom haal nie!!!” Karien Kriek het by Martie Preller gekuier en ontdek dat sy soms met haar karakters praat om hulle aan die lewer te kry.

francois bloemhof

Kuier by Francois Bloemhof

“Waar op aarde kry jy genoeg tyd en idees om soveel boeke in so min tyd die lig te laat sien?” wou Ivor Price by Francois weet.

Kuier by PG du Plessis

“Koop goeie gom…” is PG du Plessis se raad aan jong skrywers. Leana van der Walt het met dié bekende skrywer gaan gesels.