Vuil skottelgoed Vuil skottelgoed was die wenner van die Afrikaans-kategorie van Human & Rousseau se kompetisie Ek Lees meer »
Vadertjie Langbeen Vir baie jare sedert dit die eerste keer as Daddy Long Legs verskyn het, het Lees meer »
Die verdrinking van Josua van Eden Josua is sewentien. Sy gesin woon in Stellenbosch waar sy pa klasgee. Josua se suster Lees meer »
Lien se lankstaanskoene Lien is die oudste kind in `n disfunksionele huishouding, waar die status van die gesin Lees meer »
Die somervakansie wat te lank was Willem is soos enige ander standerd 9-seun wat hou van sokker en dans, behalwe in Lees meer »
Geraamtes dra nie klere nie Claudette Minnaar se pa, wat `n kaptein in die polisie was, moet eersdaags voor die Lees meer »
Tippex dit uit “Een van die verrotlike invloede wat die pastorie-image se lagie vernis erg krap, is Jana. Lees meer »
Blinde sambok Gideonette onthou alles van die dag toe sy gebore is tot in die fynste besonderhede: Lees meer »
Die teken Dis diep in die 21ste eeu en die aarde is nou “Diana”, `n snikhete, onherbergsame Lees meer »
Spookhuis by die see Spookhuis by die see speel af in die skilderagtige omgewing van Mosselbaai. Wikus, Karel en Lees meer »
Koning Henry Daar`s net een ding (behalwe Coke en oliebolle) wat Henry de Vries laat tiek: rekenaars. Lees meer »