Ela Spence (23/9/1909 – 2/5/1997)

Ela Spence (23/9/1909 – 2/5/1997) “Almal wil tog van die liefde lees”, vertel Leana Lategan. Ela Spence is in Burgersdorp gebore, en was die enigste kind van haar ouers. Van haar kinderjare vertel sy dat sy ‘n dromer was wat geselskap sommer vinnig kon ontduik ter wille van die lees van ‘n boek. Dat hierdie […]

Topsy Smith (12 Julie 1914 – 5 Maart 1985)

Trompie en Saartjie skiet telkens soos ’n prop bo die water uit. Op Maties was Topsy Smith saam met “groot manne” in Dagbreek koshuis, soos F.A. Venter, Gerhard Beukes, Ernst van Heerden, Paul de Klerk en John Vorster. Trompie Toerien en Saartjie Baumann is karakters wat nooit uit die mode raak nie. Miskien lê hulle […]

Verna Vels (13 Junie 1933 – 21 Augustus 2014)

“Die verhaal van ’n Vrystaatse dorpskind wat volksbesit geword het: Verna Vels (13 Junie 1933 – 21 Augustus 2014),” vertel Leana Lategan* Byna-byna was haar naam “Vermin”, want dis wat ’n samevoeging van Pa Vernon en Ma Minnie sou beteken. Gelukkig het dit Verna Barbara Robertson geword, dié dogter van die Vels-egpaar van Reitz in […]

Fanie Viljoen

Fanie Viljoen is ‘n skrywer van jeugverhale, radiodrama’s en bangmaakstories van allerlei soorte.
En terwyl jy nou hier sit en lees, is hy moontlik besig om te werk aan ‘n blitsverkoper wat Steven Spielberg in ‘n fliek kan omtower…