‘n Reuse, groen, slymerige monster, met bruin vlekke op sy haai-agtige tande, spring agter ‘n muur uit! Hy gee ‘n brul, wat enige leeu sal laat piep soos ‘ n muis.
Terwyl Smokey een oggend in die sonnetjie lê, hoor hy aardige geluide vanuit die kamer kom.
“Dalk het Ouma geval!” dink hy terwyl hy vinnig kamer toe draf. Maar nee, sy is besig om haar groot tas bo van die kas af te haal.
Cliffordene Norton se debuutjeugroman het so pas verskyn. Minette van Vuuren, ‘n skryfkunsstudent, het met Cliffordene oor haar skrywerspad en “Om jou te ken” gesels.
Cliffordene is ’n trotse kaalvoetkind van Barkly-Wes in die Noord-Kaap. Sy hou van lees en speelse sarkasme op die regte tyd en is verslaaf aan springmielies en cinnamon buns! Haar debuutjeugroman, “Om jou te ken”, het in 2022 verskyn
Gabby en haar niggie Georgia lyk baie na mekaar en toe hulle jonger was, was hulle onafskeidbaar. Maar iewers het hulle vreemdelinge vir mekaar geword.
Elke wolk het ʼn silwer randjie, maar die een waarvan Hannes Barnard skryf, het ʼn vurige oranje gloed wat die leser op die punt van sy/haar stoel sal hou.
Van wie en van waar is Storiewerf? Storiewerf bestaan sedert 2000 Die primêre doel van die webtuiste is die bevordering van plaaslike (veral Afrikaanse) kinder- en jeugboeke en jong skryftalent.
Hier is 'n werf vol dinge om te doen en 'n grot vol geheime.