Verinniewêreld

So is dit dié kant van die wêreld

‘n Franse avontuur

Ons gaan Frankryk toe!

Vir die volgende 7 en ʼn half maande gaan ons plekke sien en dinge beleef waarvan ons nog altyd droom…

Volg twee vriendinne se avontuur in die vreemde

Groete uit Nederland

Ik ben Lelani Viljoen en ek het besluit om ná my studies vir ‘n jaar te au pair in Nederland.

Ons aankoms in Japan

My eerste ervaring van Japan was wonderlik! Toe ons na ‘n LANG vliegtuigrit uiteindelik op die loopbaan van die Japanese lughawe in Fukuoka geland het, was ons baie verlig dat ons na maande van swerwe uiteindelik ons doel bereik het.

Suid-Afrika en België ontmoet…

Twee klasse, een uit Potchefstroom (Suid-Afrika) en die ander uit Lichtervelde (België) het ‘n interessante projek onderneem en sommer baie pret gehad.

G’day, mate!

As ek nou in Australië was, sou ek só begin het: “G’day, mate, my name is Lynnéh Cilliers.”

‘n Briefie uit Kanada

Ek en my mamma en pappa het al ons vriende en familie gegroet en op 26 Januarie 2005 vertrek vanaf Jan Smuts Lughawe na Kanada.

‘n Brief uit Engeland

My naam is Lize Marx, ek is nou 7 jaar oud. Ek het op 11 Junie 2003, 7 uur die aand al my familie en maatjies gegroet op Jan Smuts Lughawe.