Dinkskrum

Artikels oor aktuele onderwerpe

Helena JF Lochner

Helena J.F. Lochner (15 Sept 1892–15 Julie 1951)

Vir die Afrikaanse kinderliteratuur het Helena Lochner baanbrekerswerk gedoen. Met haar haar gewilde stories het sy in ‘n dringende behoefte voorsien het vir die verskyning van kinderboeke wat werklik vir kinders geskik sou wees.

Saartjie

Kleuter-Ané se dagdroomwêreld

Ek hardloop na die derde boekrak in die middelste blok van die biblioteek. My hart spring amper uit my keel van geluk en my gloeiende wange hou die groot glimlag op my gesig vas.

Kinderboeke – Prontuit

Kinders en kenners gesels oor die liefde vir en belangrikheid van lees en voorlees. Prontuit-insetsel

Sanri Steyn: Die geraamte se geheim

Skryfstyl, taalgebruik en humor in kinderboeke

Kinderverhale is volgens Jaco Jacobs “by uitstek ʼn genre waar pret en kreatiwiteit kan seёvier”. Hoe kan skryfstyl en taalgebruik gebruik word om kinderverhale meer vermaaklik te maak?

Donker Web

Oor die ontstaan van Donker Web

Stadig maar seker het ek brokkies inligting oor die veranderende wêreld van tegnologie begin versamel. Dit alles het in ’n lêer op my rekenaar beland – fantastiese goed wat die leser omtrent nie sal glo nie. – Fanie Viljoen

Anna Davel Kloekkamer

Storietyd in die grendeltyd

In dié grendeltyd maak mense van reg oor die wêreld nuwe planne om stories vir kinders te vertel en om boeke aan jong lesers bekend te stel.