
Jakkals en Wolf
Oom Gert Hendriks vertel ‘n Jakkals en Wolf storie.
“Okay, ek maak gou ‘n storie van Jakkals en Wolf, so ‘n kort enetjie.”

Oom Gert Hendriks vertel ‘n Jakkals en Wolf storie.
“Okay, ek maak gou ‘n storie van Jakkals en Wolf, so ‘n kort enetjie.”

Aadila Ismail vertel die storie van die diere wat mekaar help: “Luister my kinders…” waarsku die kameelperd haar kalfies. Maar soos altyd het een kalfie nie geluister nie.

Oom Gert Hendriks vertel sy storie…
“Op ‘n sekere plaas het ‘n ander boer gebly. Hy’t drie seuns gehet, twee grotes en dan die jongste enetjie.”

Mercia Booysen vertel ‘n storie oor die eensame man. “Japie het nooit uigegaan nie, hy het ook baie alleen gelewe.”

Godfrey van Rooyen vertel die storie van die seun wat gaan hout soek het. “Toe besluit ek maar om my daaglikse of dag se kos te pak in ‘n rugsak en ‘n byl te vat om hout vir ek en my ouma te kry, want as ek dit nie gaan doen nie, wie sal dit doen?”


Maudley Mabokela vertel die storie oor Slim Hasie en Leeu. “Hierdie hasie was baie slim. Slimmer as die ander groter diere.”

Emma Lotz vertel haar oupa se storie. “My Oupa was altyd ‘n snoekvisserman in Namibië voordat hy afgetree het.”

Hester Dipuo Marema vertel die storie waarom die vark altyd grou.
