Ek soek hom nie
Die onverwagse koms van haar nuwe bababoetie is vir die jong tienermeisie ‘n verleentheid.
Soek jy ‘n monoloog of samespraak vir opvoering by kunswedstryde? Gebruik gerus een van dié tekste.
Stuur net ‘n versoek aan kollig@storiewerf.co.za met jou naam, ouderdom, die titel van die stuk wat jy wil gebruik, en waarvoor jy dit wil gebruik.
Die meeste van die tekste is geskryf deur Skryfkunsstudente aan die Noordwes-Universiteit.
Kopiereg behoort aan die skrywer.
Ongelukkig het Storiewerf GEEN ander tekste beskikbaar nie.
Ons kan ook nie tekste op versoek skryf nie.
Redenaarsinligting is verskaf deur Christien Neser.
Storiewerf kan ongelukkig GEEN raad verskaf of hulp verleen met redenaars of toesprake nie.
Die onverwagse koms van haar nuwe bababoetie is vir die jong tienermeisie ‘n verleentheid.
Vi’ djulle wat my nie ken nie: ek is op Grootaar gebore. Makie saak wa’it issie. Ma’ ek sal djou één ding sê, allie mense
‘n Man skryf ‘n brief aan sy meisie Lucy.
Die karakter is ‘n graad 11 hoërskool meisie, sy is ooglopend perfek. Sy is mooi, populêr, slim, kreatief, vriendelik en almal wil presies soos sy wees.
Twee hegte vriende het saam dwelms gebruik. Die seun is dood en die vriendin besoek sy graf.
‘n Gevangene – Hy is 28 jaar oud.
‘n Jong seun wat ‘n meisie probeer kry.
Annelie, 16 jaar oud, ontvang blomme by die skool. As sy maar net geweet het dis vir iemand anders bedoel!
Die verhaal gaan oor ‘n man en sy dogtertjie wat binnekort hul vrou en ma aan kanker gaan verloor. Die man vertel die verhaal van hoe hy sy droomvrou ontmoet het en met haar getrou het.
Johnny, `n sekuriteitswag in `n winkelsentrum. Hy gaan die kinderhuis-seuns op ‘n funksie toespreek.
Sanri is 17 jaar oud, spontaan en lief vir mense. Sy vertel oor haar nagmerrie naweek.
Lizianne is ‘n veertienjarige meisie wat baie lief daarvoor is om te dans maar haar ouers kan dit nie bekostig dat sy danslesse neem nie.
Middeljarige man, passievolle klubrugbyondersteuner. Getrou aan sy span, uitgesproke, lief vir stories in kleur en beduie graag.
‘n Jong weduwee in haar vroeë dertigs. Haar man is vermoor in ‘n plaasaanval.
‘n 16-jarige, hoërskoolmeisie. Sy het ‘n baie ongeskikte houding, maar steeds kry sy dit reg om enige iemand om haar pinkie te draai.
Edwin, ‘n sestienjarige seun. Hy vind uit hy is aangeneem en probeer sy regte ma bel.
Hy is ‘n jong man in sy vroeë twintigs. Hy is ‘n raadgewer is, maar het eerder ‘n groter negatiewe invloed.
Anoreksiese tienermeisie. Sy is behep met ballet.
‘n Twintigjarige student.
Hierdie monoloog is in Noordkaapse streektaal geskryf. (Fonetiese weergawe)
‘n Twintigjarige student. Hierdie monoloog is ook in Noordkaapse streektaal geskryf.
Maria, Jesus se moeder, stap na die berg waar Jesus gekruisig word.
Graad 12-meisie. ‘n Jong meisie wat leef vir die internet.
Romario, ‘n hoërskool seun wat een nag toe hy amper geroof was moes veg vir sy lewe.
‘n Vrou van 35, haar tweelingsuster is deur ‘n dronkbestuurder dood gery toe sy vyftien is.
‘n 16-jarige meisie wat baie onseker en negatief oor haar voorkoms is.
‘n 15-jarige seun. Hy kom moeg voor terwyl hy ‘n polisieverklaring vir die hoeveelste keer aflê.
Sharon is ‘n kunstige meisie wat van kleins af ‘n boek wat sy saam met haar dra. Sharon was 7 jaar oud toe sy haar pa verloor het en probeer om te verstaan wat gebeur het.
Graad 10 dogter. Sy is verlief en sy wil graag haar eerste soen hê maar dink sy is te lelik omdat sy baie sproete het.
Monoloog. Die karakter is ʼn matriekseun wat ʼn motorongeluk sien gebeur het. Die ervaring was vir hom traumaties, selfs al was hy net ʼn toeskouer.
Agtienjarige eerstejaarstudent. Die stuk speel op ’n warm somersaand af. (Streekstaal)
Agtienjarige eerstejaar student. Die stuk speel op ’n warm somersaand af.
Nog monoloë vir hoërskole
ATKV-Tienertoneel stel bekend ’n digitale monoloogbundel, enig in sy soort en ’n Tienertoneel-eerste. Laai die bundel nóú gratis af deur hier te klik.
Katrien is `n lewendige tienjarige wat kort is teen die ander kinders van haar ouderdom.
12-jarige meisie. Sy vind onverwags uit dat sy leukemia het.
Manda, ‘n 12-jarige meisie wat koeksisters verkoop.
Mieke is vreeslik ontsteld oor haar swemklasse en dat haar lewe eenvoudig en vervelig is. Sy wil aan iets eksoties deelneem.
‘n Jong seun van ongeveer 10 jaar. Sy ma is miskien bietjie te lief vir sport.
‘n Man en vrou gaan hulle plaas verloor.
Romeo en Juliet is dood. Hulle ontmoet mekaar weer in die Hiernamaals.
‘n Prefek leer vinnig dat jy moet versigtig wees oor wat jy kwyt raak.
Mia en Philip beland in die moeilikheid na hulle vakansie saam.
Terwyl die oppasser na hulle kyk, hoor Cindy en Brain ‘n geluid.
Lukas se rapport veroorsaak moeilikheid totdat hy ‘n slim plan uit dink.
Christien Neser
Dis weer ATKV redenaars en die temas is weereens idiome. Hier het ek ‘n lysie
Wat is redenaars? Redenaars is ’n lekker aktiwiteit aangesien dit aan skoolleerders die geleentheid bied
Die temas vir 2015 is uit en dis tyd om te begin dinkskrum en skryf.
Lekkergoed Hou poedels van noedels Van pap en polonie? Ek glo nie. Maar kaviaar en
Die Geleentheidstoespraak of hoflikheidstoespraak. In die volwasse lewe van enige mens, word hy/sy geweldig baie blootgestel
Om uit die vuis te praat is ‘n kuns. Om kort en kragtig, logies en
Christien Neser
Die volgende riglyne is opgestel na aanleiding van redenaarsrepliek. Dit is handig vir Ma wat
Ma, skryf vir my ‘n toespraak, Ma? Kan ek Redenaars doen, Ma? Ons moet Maandag
“Hier’s ‘n muis in die huis!” skree ma verskriken spring op die stoel dat die
In hierdie wonder wêreld wil Marinda uitvind wat Kleintoon met haar boek gedoen het.