Tienie Holloway-medalje vir kleuterliteratuur
Dié toekenning word gemaak deur die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns. Dit is in 1969 ingestel word word sedert 1976 elke drie jaar toegeken.
Dié toekenning word gemaak deur die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns. Dit is in 1969 ingestel word word sedert 1976 elke drie jaar toegeken.
Sedert 1984 word die wedstryd in oorleg met Tafelberg-uitgewers aangebied om ‘n sterk inheemse kinderlektuur te bevorder. Pryse word sedert 1988 elke tweede jaar op grond van wedstrydinskrywings toegeken.
Dié toekenning word gemaak deur die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns. Die Scheepersprys is ingestel in 1956 en word sedert 1974 elke drie jaar toegeken.
Die M.E.R.-prys word toegeken aan publikasies uit die Nasionale Boekhandel-stal / Media24 Boeke. Die toekenning is in 1984 ingestel.
Die toekenning word gemaak deur die Suid-Afrikaanse instituut vir Biblioteek- en Inligtingswese.
Die toekenning is in 1960 ingestel. Na die ontbinding van die Suid-Afrikaanse Instituut vir Biblioteek- en Inligtingwese in 1998 hanteer Unisa se Eenheid vir Navorsing in Kinderliteratuur die toekenning.
Dit is vir die doel van die prys geoorloof om uit enige taal werke in Afrikaans te vertaal. Hierdie werke is gemik op die lesers in die ouderdomsgroep 5-12 (kinderliteratuur) en tieners en jong volwassenes (jeugliteratuur). Die prys is in 2008 ingestel.
Dié toekenning, waarin die gewildste kinderboek in Afrikaans deur kinders aangewys word, bestaan sedert 1991. Uitgewers voorsien ‘n lys van oorspronklike Afrikaanse kinderboeke wat gedurende die voorafgaande jaar gepubliseer is. Die projek word by biblioteke bekend gestel en jong lesers kry die geleentheid om hul keuse te maak.
Dié toekenning word gemaak deur die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns. Dit is in 1989 ingestel en word elke derde jaar toegeken.
Storiewerf is ‘n webtuiste vir die bevordering van Afrikaanse kinder- en jeugboeke en jong skryftalent.
STORIEWERF word aangebied saam met woordvrate en storiemakers van alle soorte en groottes.
Gebou en onderhou deur Franci Greyling.
Vakgroep Skryfkuns, Noordwes-Universiteit.
(c) Franci Greyling 2000-2022