Katrine Harries-prys vir jeugboekillustrasies

Die toekenning word gemaak deur die Suid-Afrikaanse instituut vir Biblioteek- en Inligtingswese.

1974

Katrine Harries (Rympies vir kleuters)

1976

Katrine Harries (Die herelandgoed)

1978

Cora Coetzee (Die muis sonder snorbaard en Storiehuis, woordpaleis)

1980

Anne Walton (Sy wat die soen op haar voorkop dra)

1982

Adriaan van Zyl (Kobus het ‘n blom)

1984

Alida Bothma (Al Everest se voƫls; Die aarde moet vry wees)

1986

Niki Daly (Not so fast Songololo)

1988

Jeremy Grimsdell (Moesan muis / Moesan mouse; Lank lewe Leeuhart / Long live Lion Heart)

1990

Joan Rankin (The dancing elephant; The twelve days of Christmas; Vra vir Frederika)

1992

Catherine Stock (Armien gaan see toe)

1994

Jeremy Grimsdell (Kalinzu and the oxpeckers)

1996

Jude Daly (The gift of the sun)
Piet Grobler drie maal bekroon. Piet Grobler het op 5 Maart 2008 tydens die openingsfunksie van die UP-bookfest drie toekennings vir die Katrine Harries-medalje ontvang, vir 1999-2001, 2002-2003 and 2004-5: Doctor Me Di Cin / Dokter Me Di syn, Human & Rousseau (2001), Toepa-toepa towery Protea (2003), Net een slukkie, padda! / Please Frog, just one sip! Human & Rousseau (2002), Die spree met foete Human & Rousseau (2002), Het Vogeljes ABC Lemniscaat (2005), Makwelane en die krokodil Human & Rousseau (2004) and Mia se ma / Mia’s mom Human & Rousseau (2005).

1999-2001

Piet Grobler – Doctor Me Di Cin / Dokter Me Di syn, Human & Rousseau (2001),

2002-2003

Piet Grobler – Toepa-toepa towery Protea (2003)
Net een slukkie, padda! / Please Frog, just one sip! Human & Rousseau (2002)
Die spree met foete Human & Rousseau (2002)

2004-2005

Piet Grobler – Het Vogeljes ABC, Lemniscaat (2005), Makwelane en die krokodil, Human & Rousseau (2004) and Mia se ma / Mia’s mom, Human & Rousseau (2005)

2007

Emily Bornoff (Die Prinses van die Afrikavlaktes)

0
Would love your thoughts, please comment.x