“Skoert, jou vieslike gedierte!”
Anja se krieketkolf tref die zombie se kop met ’n dowwe DONK. Die zombie wieg effens agteruit en kry ʼn verwarde kyk op sy muwwerige groen gesig.
Kinderverhale is volgens Jaco Jacobs “by uitstek ʼn genre waar pret en kreatiwiteit kan seёvier”. Hoe kan skryfstyl en taalgebruik gebruik word om kinderverhale meer vermaaklik te maak?
Stadig maar seker het ek brokkies inligting oor die veranderende wêreld van tegnologie begin versamel. Dit alles het in ’n lêer op my rekenaar beland – fantastiese goed wat die leser omtrent nie sal glo nie. – Fanie Viljoen
Annerle Barnard is die skrywer van twee opvolgende jeugromans, Sweepslag en Sindikaat, wat albei in 2019 verskyn het. Cari Cloete het vir Annerle via e-pos-korrespondensie oor haar skryfwerk en -ervarings uitgevra.
Baie skrywers droom daarvan om gepubliseer te word, maar hulle wil nie algehele beheer oorlaat aan ’n groot, tradisionele uitgewery nie. Paper Frog Publishing is geskep om
KARNAVAL VAN DIE DIERE E-uitsending vir die jongspan toegelig in Afrikaans deur die Gauteng Filharmoniese Orkes. Saterdag 28 Maart 10:30 Maandag 30 Maart 10:30 Dinsdag 31 Maart
Van wie en van waar is Storiewerf? Storiewerf bestaan sedert 2000 Die primêre doel van die webtuiste is die bevordering van plaaslike (veral Afrikaanse) kinder- en jeugboeke en jong skryftalent.