Resensies

Resensies oor nuwe boeke

Ontwaking van winter

Noodlot (resensie)

Noodlot is die derde boek in Sunel Combrinck se faereeks, Die Ontwaking van Winter, gemik op ’n tiener- en jongvolwasse-gehoor. Wat dadelik die aandag trek, is die pragtige, geïllustreerde omslag

wolk

Wolk (resensie)

Elke wolk het ʼn silwer randjie, maar die een waarvan Hannes Barnard skryf, het ʼn vurige oranje gloed wat die leser op die punt van sy/haar stoel sal hou.

Speelmaats Krokodil is kwaad

Speelmaats-reeks (resensie)

Ek het onlangs 6 van die 8 boeke uit die Speelmaats-reeks present gekry en met my kleuter deurgelees (herhaaldelik). My kleuter is baie lief vir die boekies en vra elke

Laaste lewe

Laaste lewe (resensie)

Sommige mense wat ek ken kan met ’n vyfhonderdbladsy-fantasieroman wegspring, en as ek hulle ’n paar dae later in Mug & Bean raaksien, het hulle hul neuse reeds in ’n

Z-A-K: Die reis na Zenkion

ZAK Die reis na Zenkion (resensie)

In ZAK Die reis na Zenkio , skepTheresa van Baalen ʼn asemrowende fiktiewe wêreld waarin die leser homself kan inleef. Die nuwe planete, ander ruimtewesens en die romanse tussen Mitch

Sweepslag

Sweepslag (resensie)

Wat help dit sy skree? Wie sal haar hoor? Gepaste woorde vir ’n donker blou en swart voorblad. Die swart stroke verteenwoordig die land, “want dis op land wat die

Die groot koelte

Die groot koelte (resensie)

Die groot koelte deur Leon de Villiers is sowaar ’n avontuur en ’n half. Felix en sy leeumaat, Leo, bly op ’n afgeleë strand in Afrika. Al die ander mense

Grilgrypers: Web van die mummie

Web van die mummie (resensie)

Indien dit nie reeds in die titel vanselfsprekend is nie: hierdie boek wemel van spinnekoppe – groot, klein, harig en honger … vir menssappe. So wees gewaarsku, arachnofobie-lyers, in Web

Z-A-K: die blou planeet

ZAK Die Blou Planeet (resensie)

Met die eerste oogopslag was ek redelik skepties oor die jeugroman, aangesien die konsep van ruimtereise en ruimtewesens nog nie behoorlik voorgestel is in Afrikaanse jeugliteratuur nie.

Skadujagter

Skadujagter (resensie)

Die jeugroman, Skadujagter, geskryf deur Dihanna Taute en gepubliseer deur Human & Rousseau het in Augustus 2018 op winkels se rakke verskyn. Die boek word as ’n sielkundige riller beskryf,