1984
Alba Bouwer (Vlieg, swaeltjie, vlieg ver)
1985
Rona Rupert (Al Everest se voëls)
1986
Dolf van Niekerk (Die haasvanger)
1988
Jenny Seed (Place among the stones)
1989
Lina Rode (sameste.) & Alida Bothma (Illustr.) (Goue fluit, my storie is uit)
1990
Lawrence Bransby (Down Street)
1992
Nel Swart (Elk vir mekander)
1993
Allan Jermieson (The Delmonico Two O Five)
1994
Elizabeth van der Merwe (Kaljander van die Karoo)
Jenny Robson (One magic moment)
1995
Corlia Fourie (Die towersak)
1996
Philip de Vos (Moenie ‘n mielie kielie nie)
1997
Jenny Robson (One magic moment)
1998
Leon de Villiers (Die pro)
1999
Barrie Hough (Skilpoppe)
2000
Freda Linde (Eenders en Anders)
2001
Jan Vermeulen (Geraamtes dra nie klere nie)
2002
Dianne Hofmeyr (The Waterbearer)
2003
Jackie Nagtegaal (Daar’s vis in die punch)
2004
Vir kinderliteratuur: Wynand Louw (Mr Humperdinck’s wonderful whatsit) met illustrasies deur Marjorie van Heerden
Vir jeugliteratuur: Anoeschka von Meck (Vaselinetjie)
2006
Vir kinderlektuur: Marita van der Vyver en Piet Grobler (ill) (Mia se Ma) – Human & Rousseau
Vir jeuglektuur: Fanie Viljoen (Breinbliksem) – Tafelberg
2007
Beste geïllustreerde kinderboek: Fanie Viljoen (Geraamte in die klas) geïllustreer deur Karl Stephan – Human & Rousseau.
Vir jeugboeke: Jenny Robson (Praise Song) – Tafelberg-Uitgewers.
2009
MER-prys vir jeuglektuur: Derick van der Walt Lien se lankstaanskoene (Tafelberg)
Die MER-prys vir kinderlektuur: Mari Grobler, illustrasies deur Elizabeth Pulles Siyolo’s Jersey/Siyolo se trui (Tafelberg)
2011
M.E.R.-prys vir jeugboek: Derrick van der Walt met Willem Poprok (Tafelberg).
Die skrywer Wendy Hartmann en illustreerder Joan Rankin ontvang die M.E.R.-prys vir die bes geïllustreerde kinderboek vir Net Sisi/Just Sisi (Human & Rousseau).
2013
Die M.E.R. -prys vir die beste jeugroman (ouderdomme 8 tot 16, maar nie uitsluitlik vir dié ouderdomme nie): Tot siens, koning Arthur deur Annelie Ferreira, uitgegee deur Tafelberg.
Die M.E.R.-prys vir die beste geïllustreerde kinderboek (ouderdomme 0 tot 8, maar nie uitsluitlik vir dié ouderdomme nie): Ben en die walvisse deur Ingrid Mennen en geïllustreer deur Irene Berg, uitgegee deur Tafelberg
2015
Die MER-prys vir jeugromans is toegeken aan Alive Again deur Andre Eva Bosch, uitgegee deur Tafelberg.
Die MER-prys vir geïllustreerde kinderboeke aan Noko and the Kool Kats deur Fiona Moodie, uitgegee deur Tafelberg.
2016
Die MER-prys vir jeugromans is toegeken aan Carin Krahtz vir Elton amper famous April en juffrou Brom, uitgegee deur Tafelberg.
Die MER-prys vir geïllustreerde kinderboeke aan Elizabeth Wasserman en Astrid Castle (illustreerder) vir Die Dingesfabriek 4: Jannus en Kriek en die tydmasjien, ook uitgegee deur Tafelberg.
2017
Die MER-prys vir jeugromans is toegeken aan Edyth Bulbring vir Snitch, uitgegee deur Tafelberg.
Die MER-prys vir geïllustreerde kinderboeke is toegeken aan Ingrid Mennen en Irene Berg (illustreerder) vir Ink, uitgegee deur Tafelberg.
2018
Die MER-prys vir jeugromans is toegeken aan Carin Krahtz vir Blou is nie ’n kleur nie (Tafelberg)
Die MER-prys vir geïllustreerde kinderboeke aan Rosamund Haden en Tony Pinchuck (illustrasies) The All Africa Wildlife Express (Tafelberg)
2019
Die MER-prys vir jeugromans is toegeken aan Sally-Ann Partridge: Mine (Human & Rousseau)
Die MER-prys vir geïllustreerde kinderboeke aan Dihanna Taute & illustreerder Theodore Key: Die legendariese Lua Verwey: Wilder as die wildtuin (Human & Rousseau)
2020
Die MER-prys vir jeugromans is toegeken aan Edyth Bulbring: The choice between us (Tafelberg)
MER-prys vir geïllustreerde kinderboeke: Illustreerder Theodore Key: Die hasie van fluweel, geskryf deur Margery Williams en vertaal en verwerk deur Linda Rode (Human & Rousseau)