Medewerkers: Phillip Nel: Voorleser; stem van skoolhoof Xaylia Coetzee: Stemme van Redenaars Rikus en Susan Swemmer Tian Zietsman: Illustreerder
Skrywer: Jonathan Birch
Jonathan is ‘n student in Skryfkuns aan die Noordwes-Universiteit. Hy het Karate Kallie as ‘n digitale projek in die module oor die skryf van kinder- en jeugliteratuur gedoen (2020).