Professor Trommeldikkus kry ‘n boomhuis – geskryf en vertel deur Cara Wijnbeek
Skrywer: Cara Wijnbeek
Cara is ‘n student in Skryfkuns aan die Noordwes-Universiteit. Sy het Professor Trommeldikkus as ‘n digitale projek in die module oor die skryf van kinder- en jeugliteratuur gedoen (2022)..