#booktok, #bookstagram en die boekbedryf Wie sou kon dink dat die sosiale media platforms Tik-Tok en Instagram boekwurms só aan die lees kan kry?
Vanwaar gehasi? Van wie en van waar is Storiewerf? Storiewerf bestaan sedert 2000 Die primêre doel van die webtuiste is die bevordering van plaaslike (veral Afrikaanse) kinder- en jeugboeke en jong skryftalent.