Chris Venter is die illustreerder van boeke soos Speurhond Willem op reis, Karla Krullebol en My boetie dink hy’s Batman. Jaco Jacobs het uitgevra oor sy werk en siening oor kinderboekillustrasies.
Kayla-Mari Geyer
Kuier by Maja Sereda
Maja Sereda is die illustreerder van boeke soos Liewe land, ‘n olifant!, Nuwe Kinderverseboek en Sprokies en ander gunsteling-stories. Jaco Jacobs het bietjie met haar gesels oor haar werk en haar idees oor kinderboekillustrasies.
Uit die verre Kuala Lumpur
My naam in Jana Kotze. Ek is 9 jaar oud en bly vanaf 30 Desember 2008 in Kuala Lumpur.
Kuier by Theresa van Baalen
Theresa van Baalen is die skrywer van Aspris-krokkedis en Karla Krullebol. Jaco Jacobs het by haar gaan uitvind waarom skryf is soos om ‘n olifant te eet en waar haar storie-idees vandaan kom.
Vlooitjie loop weg
Op ‘n bed met wit lakens en sagte kussings bly daar ‘n teddiebeer.
Maximus en MacGyver maak nes
Rudi en sy hamsters, Maximus en MacGyver, is soos beste maats
Is jou ma ‘n draak?
Wenner in Storiewerf se Vonkelkompetisie 2007 (ouer en kind)
Die dinge met die Dingemalêries
Elke prinses kry haar dag
Een dag lank lank gelede was daar ‘n baie kwaai prinsessie.
Die twaalf vroue-voëls
Daar was eenmaal in Afrika ‘n mannetjiesleeu wat onder die grootste boom in die land geslaap het.