s_oondvars_150
98

Bella-Blom en die Besonderse Ses

Marguerite Moon
Marguerite Moon
Genugtig! Uitgewers

Bella-Blom is `n oulike dogtertjie, maar wanneer sy lelik praat van haar mollige maatjie besluit haar ma dis tyd om haar `n belangrike les te leer. Haar ma vra die Verebos Fee om ses besonderse feetjies te stuur om vir Bella-Blom te leer dat dit nie oor die uiterlike gaan nie, maar oor wat aan die binnekant is. Min weet Bella-Blom dat hierdie nie jou gewone feetjies is nie. Marguerite Moon het hierdie oorspronklike storie geskryf en het self ook die illustrasies gedoen.

Publikasie: 2008-01-15
0
Would love your thoughts, please comment.x