Die gogga-sirkus is hier! Slym en die paddas in juffrou Plat Anna se klas is baie opgewonde. Maar iewers sluip ‘n skelm met bose planne rond … Sal slym en sy beste vriend, Paddavoet, ‘n plan kan maak voordat dit te laat is?