Hoe word voetvretende swamme in hulle spore gestuit? Hoekom gor jou maag as jy honger is? Al ooit gehoor van ‘n suurbad in jou liggaam? Maak gereed vir ‘n uitbundige gekerjakker deur die menslike liggaam.