s_oondvars_150
58-1

Wat maak jou jy?

Robert Winston
LAPA Uitgewers

Het jy geweet dat jou vingerafdrukke uniek is? So ook jou stem, jou gedagtes en jou persoonlikheid. Jy is voorwaar ongelooflik – maar wat maak dat jy jy is? Kom saam op `n unieke reis waartydens die verstand en die liggaam verken word en verstommende redes ontdek word waarom elkeen van ons verskillend is.

Publikasie: 20070130
0
Would love your thoughts, please comment.x