Op `n dag maak Annabel `n tekening van `n beer – en dit word lewend! Annabel wys vir Beer al haar gunsteling-dinge, en Beer wys vir Annabel al syne – want maats help mekaar om die wereld op nuwe maniere te sien.