s_oondvars_150
1093

Aspris-krokkedis

Theresa van Baalen
LAPA

My boetie is ’n monster, sal IEMAND my tog glo!? Hy’t ’n regte monster-stert, en wrede monster-oë. Hy’s baie rof, hy’s onbeskof, hy breek my goed aspris. Hy krap als om, terwyl hy grom: “Ek’s ’n krokkedis!” ’n Prettige storie op rym oor ’n baie besonderse boetie!
BEKRONINGS:

Hierdie boek wen in 2010 ATKV kinderboek-prys en die Tienie Holloway-medalje vir kinderliteratuur in 2012.

Publikasie: 2009-09-05
0
Would love your thoughts, please comment.x