s_oondvars_150
1296

Baasspeurder Blomkvist in die knyp

Astrid Lindgren
Human & Rousseau

Dis somervakansie, en die Wit Rose en die Rooi Rose bendes is gewikkel in die stryd om die kosbare Bommeldrom.
’n Onskuldige speletjie – maar dit lei die Wit Rose na ’n moord. Hulle beland lelik in die knyp, maar danksy Kalle se slim speurwerk en die Rooi Rose se hulp, kom hulle uiteindelik ongedeerd daarvan af.

Astrid Lindgren beskryf baasspeurder Blomkwist en sy maats se avonture met die kenmerkende insig in die wêreld van ’n kind; wat haar so ’n gewilde skrywer van kinderverhale gemaak het.

Publikasie: 2011-09-02
0
Would love your thoughts, please comment.x