Bangkat is bang. Die vloerplanke wat kraak laat hom bibber. Sy skaduwee laat hom sidder. Op `n dag ontmoet hy `n klein muis genaamd Boe. Boe leer hom om sy vrese te oorkom en kort voor lank waag hy dit selfs om die nie-so-angswekkende wêreld aan te durf.