Bertus dink die biblioteek lyk groot en grys en vaal en vervelig. Maar dan ontmoet hy die bibliotekaresse, mevrou Haasbroek. Saam met haar ontdek hy watter wonderlike geheime tussen die boekrakke wegkruip …