Daar`s `n nuwe kleuterheld op die horison! Superseun is so vinnig soos blits, hy het x-straal-oe en hy skrik vir net mooi niks! Superseun kan sien as boelies kougom wil gaps, hy weet wat om met `n bord vol broccoli te doen, en hy kan selfs seerowers `n les leer.