s_oondvars_150
1814

Die Dino`s hou `n partytjie

Gareth P Jones
LAPA

Die Dino`s hou `n partytjie dit begin vanmiddag om drie. Ek`s genooi, al is ek `n seuntjie en nie `n dinosourus nie. Die dino`s hou `n partytjie met allerlei prettige speletjies. Daar is `n stegosourus op die springkasteel, daar is `n spitbraai in die tuin, en daar is allerlei wonderlike eetgoed te kies en te keur. Maar die dinosourusse beplan om `n spesiale lekkerny by die partytjie voor te sit … en daar is iewers `n slang (of `n T-rex) in die gras! `n Lawwe skaterlag-prenteboek wat sal sorg vir tonne pret!

Publikasie: 2016-02-10
0
Would love your thoughts, please comment.x