s_oondvars_150
978

Die groot rooi bad

Julia Jarman
Adria Reynolds
LAPA

SPAT! SPAT! SPAT! Henk en Hestie se groot rooi bad is soveel pret dat al die diere inspring! Wat ‘n vrolike gespat! Agge nee! Hier kom seekoei! Is daar nog plek vir hom ook? ‘n Prettige dierestorie, perfek vir hardop voorlees.

Publikasie: 2009-07-27
0
Would love your thoughts, please comment.x