s_oondvars_150
1255

Die klein slimkoppies ontdek . . . Die menslike liggaam

Ralph Lazar; Liza Swerling
Human & Rousseau

Kruip saam met die Klein Slimkoppies onder die vel van `n mens se liggaam in, terwyl hulle gaan loer hoe lyk jou hart, en hoe werk jou brien en derms. Hulle gaan jou melktande tel, kyk hoe vinnig jy groei, en sommer jou polsslag meet. Die Klein Slimkoppies is nuuskierig en vol streke, en gaan jou liggaam regtigwaar laat leef. Hulle`s klein outjies met groot planne!

Publikasie: 2011-04-21
0
Would love your thoughts, please comment.x