s_oondvars_150
844

Die prinses van die Afrikavlaktes

Alana Bailey
Emily Bornoff
LAPA

Lank, lank gelede was daar `n prinses wat net so mooi was soos die wye grasvlaktes van haar land. Op `n dag ontmoet sy `n sterk, dapper prins. Hy het hom verwonder aan haar skoonheid en die prinses het haar verluister aan die prins se stories oor sy reise en avonture. Hulle het mekaar baie lief gekry. `n Betowerende Afrikasprokie oor die ware betekens van geluk.
BEKRONINGS:
Tienie Hollowaymedalje vir kleuterliteratuur;
Katrine Harriesprys vir kinderboekillustrasies 2007;
ATKV-Kinderboektoekenning 2007.

Publikasie: 2006-05-31
0
Would love your thoughts, please comment.x