s_oondvars_150
1076

Die Stadsmusikante – Die Vlieënde Meul

Shatunov, Victor
Shatunov, Victor
Fantasi

Die stadsmusikante het wél van hul wrede base ontsnap en die rowers uitoorlê, maar daar wag nog baie avonture op hulle! Jan Lemoen, die geslepe wolf, sorg dat ál hulle instrumente in die middel van ’n baie belangrike vertoning breek.

Publikasie: 2007-09-07
0
Would love your thoughts, please comment.x