Wolfie is siek en sat vir dieselfde ou Lamburgers en Miskruier-patee elke liewe aand. Hy wil sy gunsteling dis eet – Outjie! Die enigste probleem is dat Outjie nogal moeilik bekombaar is. So, wat is die beste manier vir die karnallie van ’n Wolfie om sy ma en pa elke dag so op te werk en sy vervelige aandete uit te stel? Vind uit in hierdie onderstebo en agterstevoor storie!