s_oondvars_150
1369

Diere-verskille

Vertaler: Simone van der Merwe
Human & Rousseau

Kinders word gefassineer deur dinge wat ekstreem is in hulle ervaringswereld en hoe hierdie dinge met mekaar vergelyk – soos die grootste, die kleinste, die vinnigste, die stadigste, die slimste en die domste kreature in die wonderlike wereld van die diereryk! Hierdie boek beskryf en illustreer allerhande diere se karaktereienskappe en vergelyk dit met ander diere wat se eienskappe presies teenoorgesteld is. Jong lesers kan hulle verstom aan tonne wonderlike feite oor diere van regoor die wereld! Hierdie boek spog met pragtige aksiefoto`s van interessante diere en dieregedrag en sluit ook praktiese wenke in vir ouers en onderwysers oor leersame aktiwiteit en speletjies.

Publikasie: 2012-03-02
0
Would love your thoughts, please comment.x