Chantel kan haar oë nie glo toe sy die dop van `n reusagtige eier in die kelder van hulle wynplaas ontdek nie. Sy`s nog meer verbaas toe sy die gediertetjie sien wat uit die eier uitkruip… Gebaseer op die gewilde musieksprokie “Gedroggie-innie-gat” soos opgevoer by Aardklop Kunstefees. Geskik vir jong lesertjies van 9-10 jaar.