s_oondvars_150
1034

Dinge wat krrraakkk maak

Antoinette Nightingale
Lapa Uitgewers

Chantel kan haar oë nie glo toe sy die dop van `n reusagtige eier in die kelder van hulle wynplaas ontdek nie. Sy`s nog meer verbaas toe sy die gediertetjie sien wat uit die eier uitkruip… Gebaseer op die gewilde musieksprokie “Gedroggie-innie-gat” soos opgevoer by Aardklop Kunstefees. Geskik vir jong lesertjies van 9-10 jaar.
BEKRONINGS:
ATKV Kinderboektoekennings, 2000.

Publikasie: 2000-08-02
0
Would love your thoughts, please comment.x