s_oondvars_150
1444

Dirk slaap oor

David Melling
Human & Rousseau

Dirk gaan by sy maatjie Konyn oorslaap. Maar op pad loop Dirk ’n paar skapie-maats raak en bring hulle saam. Konyn sê hy is mal daaroor as skapies kom oorslapies, maar hoe nou gemaak: Konyn se plek is propvol gestop! Hoe gaan Dirk ooit kan slaap?

Publikasie: 2012-09-21
0
Would love your thoughts, please comment.x